Het julle daai ding wat met die tuinslang werk wat as jy water in die swembad tap dan suig dit ook die gemors op die bodem op in n sakkie? Reply
Goeie-dag Mike, Ons hou die produk nie aan as ‘n standaard item nie, maar kan dit in-bestel op aanvraag. Reply
7 Comments
Het julle daai ding wat met die tuinslang werk wat as jy water in die swembad tap dan suig dit ook die gemors op die bodem op in n sakkie?
Goeie-dag Mike,
Ons hou die produk nie aan as ‘n standaard item nie, maar kan dit in-bestel op aanvraag.
Hi wat kos die daksel op die pump myne is gekraak
Hi Johan,
Ons Eartheco pomp deksels is so R 175-00.
Can I make a payment with game card?
Please contact me regarding a large new pool installation
Dear Jannie,
Please provide contact numbers.